Monday 29 June 2015

Thai hoenderkerrie




Thai hoenderkerrie

Bestanddele
4 hoendervlerkies
4 hoenderdye
1 ui, gekap
2 rooi soetrissies, gekap
handvol baba aartappels
1 pakkie murgpampoentjies, gekap
1 teelepel borrie
2 eetlepels Thai kerriepasta (curry paste)
2 koppies Bulgaarse joghurt
basmatirys
1 suurlemoen
Metode
Braai ui in olie tot deurskynend.
Voeg hoender by en braai tot bruin.
Voeg die kerrie en borrie by.
Roer vir 2 minute.
Voeg die res van die bestanddele by.
Prut vir 'n halfuur.
Maak rys en rasper die skil van die suurlemoen by.
Voeg 'n bietjie suurlemoensap by die rys.