Switserse rösti
Bestanddele
1 kg aartappels, geskil en gerasperHerbamare-sout of gewone sout
Botter
Metode
Smelt die botter in 'n pan.Geur die aartappel met die Herbamare of sout.
Braai die aartappel op redlike hoë hitte en druk plat soos 'n pannekoek.
Plaas 'n bord op die rösti, draai dit om en braai aan die ander kant tot goudbruin.