Wednesday 17 June 2015

Sjokolade Bederf



Sjokolade bederf
MENG SAAM
1 K meel. 2 teelepels bakpoeier
1 K Suiker. Knippie sou
Maak n holte in die middel en voeg by...
1/2 K OLIE, 4 EIERS (NET GEEL)
Methode

Smelt 1/4 kop kakao in n 1/2 kop kookwater en voeg by en Klits alles nou goed. Klits eierwitte met n 1/2 teelepels bakpoeier saam tot baie styf en vou in mengsel in.bak in oond vir 3/4 uur op 180
STROOP
1 groot blik ideal melk
1/2 kop suiker
1 eetlepel better
Kook saam tot alles gesmelt het, gooi booor warm koek. Laastens smelt twee wholeness chocolates en gooi bo-oor.