Wednesday 17 June 2015

Milkybar Fudge




Milkybar Fudge
Een blik kondensmelk
2ml sout
500ml versiersuiker...
125 g botter/ margarine
5ml vanilla geursel
Slab sjokolade

Meng alles behalwe vanilla en sjokolade.
Kook in inkremente van 3-4 min op 800watt 100% in micro en roer goed tussen in.
Na die 3de keer breek sjokolade in en gooi vanilla in.
Kook nog 3 min of tot die fudge begin bruin.... As hy klaar bruin was toe die sjokolade by gevoeg het dan hoef jy nie weer te kook nie.
Moenie langer as 15 min kook nie.
Kook in n glas bak wat lekker diep is dit borrel lekker.
Dit mag dalk lyk asof hy nie gaan hard word nie, maar ek het myne so 5dae laat oop staan, en hulle is nou lekker hard.