Thursday 18 June 2015

Jan se terapie-sop (groentesop)



Jan se terapie-sop (groentesop)                                                                                                                       

Bestanddele

1 pakkie spek, gesnipper
1 ui, gekap
2 wortels, gerasper
preie, gesny
2 aartappels, in blokkies gesny
1 blikkie sampioenroomsop
Biefekstrak, opgelos in 2 liter water

Metode
Braai die ui en spek saam.
Voeg die res van die bestanddele by, en prut vir 1 uur.