Monday 8 June 2015

Gebakte Groenbone Gereg




Gebakte Groenbone Gereg
500g Groenboontjie Stukkies (Nie Die French Cut Nie) ...
250g Fyn Spek (Bacon)
1 Groot Ui, Grof Gekap
1 Pakkie Sampioene, Gekap
½ Groot Pak Niknaks
1 Pakkie Aanmaak Kaassous
1 Houer (250ml) Room

+- 125ml Gerasperde Kaas
Meng Alles Saam Behalwe Die Kaassous En Room.
Gooi Kaassous (Gemaak Van Room En Kaassous Poeier) Bo-Oor.
Gooi Kaas Oor En Bedekmet Foelie.
Bak Vir 1 - 1½ Uur By 180 Grade Celsius.