Friday 24 April 2015

Wilma du Preez se pasteitjies



Wilma du Preez se pasteitjies
4 koppies koekmeel
500g botter ek gebruik minder
Half teelepel sout

1 eier
250ml water

1 eetlepel suurlemoen sap
Maalvleis is kla gaar van jou eie keuse

Sif en meng droe bestandele saam en vryf dan botter in tot dit flokkies maak gooi die eier en water by en meng tot n styfwe deeg rol dun uit 5mm dik en dan druk jy dit in kolwyntjie pan sit vulsel in en sit deeg deksel op en bak 150 grade 45min