Monday 16 February 2015

Spaezle (Duitse noodles)

 
 
 
Spaezle (Duitse noodles) - Lorraine Leippert

500g koekmeel, 6 eiers, 1e kookolie, bietjie sout en bietjie water. Meng alles goed saam tot n redelike stywe deeg. Druk deur drukker on kookwater. As die noodles bo begin dryf is hulle gaar.

Ek braai dit saam met uie en bacon en gooi n eier by. Is ook n heerlike plaasvervanger vir pasta.