Monday 16 February 2015

Cheezos




Cheezos
125g bacon...
1 ui
230g mushrooms
500ml kaas
250ml mayonaise

Wors
Broodrolletjies
Braai alles saam en verwyder van hitte. Meng die gerasperde kaas en mayonaise by. Panbraai of bak die wors tot gaar. Sit die wors in die broodrolletjies en skep mengsel bo op. Rooster in die oond tot kaas gesmelt is.
Ek het ook red pepper in gegooi.