Wednesday 3 December 2014

Beurtkrag garnale




Beurtkrag garnale

 

 
Bestanddele
500 g garnale
½ koppie suurlemoensap
250 g botter
knoffel/rissie/gemmer-mengsel
sout en peper, na smaak

Metode
Smelt botter in die pan van 'n skottelbraai.
Vog die knoffelmengsel by, dan die suurlemoensap, en dan die garnale.
Braai vir 5 minute totdat garnale pienk is.
Bedien op rys.