Wednesday 3 December 2014

Triffle




Triffle
Benodig:
- 1 pakkie rooi-jellie
 - 1 pakkie groen-jellie
 - 1 blikkie caramel kondensmelk
 - 1 pakkie tennis beskuitjies (in stukke gebreek)
 - 1 blikkie fruit cocktail
 - 500 ml duk custard (Moet homemade wees)
 - 250ml room
 - 200g glans kersies
Metode:
1. Maak jellie soos aan gewys op die pakkie, laat stol.
 2. Maak die gestolde jellie met ‘n vurk fyn.
 3. Sit die jellie in ‘n groot glasbak. (net helfde)
 4. Gooi vrugte bo-oor (net helfde)
 5. Pak laag koekies (in stukke gebreek) (net helfde)
 6. Smeer caramel oor koekies (net helfde)
 7. Gooi vla oor. (net helfde)
 8. Volg stap 3 – 7 tot die bak vol is.
 9. Versier met kersies!
 10. Laat stol in yskas, hou in die yskas tot opdiening!