Wednesday 26 November 2014

Blits vinnige Pons




Blits vinnige Pons
375 ml gin
750 ml wit wyn
750 ml Oros
375 ml lemmetjiesap (bv Roses)
6 liter lemonade
1 blikkie grenadellamoes
825g-blik pere
825g-blik perskes
825g-blik pynappelstukke
Voeg res van bestanddele behalwe lemonade by. Laat oornag in gin en witwyn lê. Voeg lemonade, Oros en die lemmetjiesap net voor opdiening by
(foto geleen)