Tuesday 25 November 2014

Stompie se Pastaslaai




Stompie Weideman
 
Hier is my ingelegde pasta slaai vir die warm dae ! Dis heerlik saam enige iets !
500 G noedels,200 ml olie,250 ml wit asyn,1kg tamaties -geskil en gesnipper,1/2 kg uie ook gesnipper,500 ml suiker,2 eetlepels sout,100 ml mayonaise,2-3 greenpeppers,1 tl pepper METODE: kook uie,tamaties,greenpeppers,asyn,olie en suiker vir 15 min tot sag.Kook noedels in genoeg water saam met sout en olie tot gaar.dreineer goed en voeg by die tamatie mengsel.voeg mayonaise en pepper by.laat deurkook en bottel warm .