Wednesday 26 November 2014

Hou jou pons lekker koud



Kyk net hierdie oulike idee om jou pons oor Kersfees lekker koud te hou. Sit vrugte in 'n ringpan, gooi vol met water en vries.