Wednesday 8 October 2014

Maklike Frikkedelle





Maklike Frikkedelle
0.5kg   Bees maalvleis
½         Pakkie Bruin Uie Sop poeier
500ml Bulgaarse Gewone Joghurt
1          Eier
1. Sit die oond aan op 180°C
2. Meng al die bestandele en maak in balletjies (omtrent so groot soos ‘n golf bal)
3. Plaas in ‘n gesmeerde bak
4. Bak vir 30 minute in die oond met ‘n deksel, gevolg met 10minute sonder ‘n deksel
5. Bedien die frikkedelle warm of teen kamer tempratuur