Wednesday 30 July 2014

UIETERT




UIETERT
'n rou tertdop
3 medium uie, gekap
1 k melk ...
2 eiers
gerasperde kaas
sout en peper na smaak

1. Kook die gekapte uie vir 'n paar minute, dreineer en braai liggies in botter. Skep in pasteidop.
2. Klop eiers en melk. Voeg sout en peper by en giet oor uie.
3. Sprinkel gerasperde kaas oor. Bak vir 30 minute by 180C.