PASTEIKORS
360 g meelblom
1/2 t sout
230 g margarien
1 suurroom
...
360 g meelblom
1/2 t sout
230 g margarien
1 suurroom
...
1. Sif meel en sout saam. Vryf die margarien in tot die mengsel krummelrig is.
2. Voeg die room by en meng. Plaas in yskas tot ferm.
3. Rol uit en gebruik.
OLIEPASTEIDEEG
2 k meelblom
3 t bakpoeier
1/2 t sout
1/3 k olie
2/3 k melk
Meng goed. Dis genoeg vir twee pasteidoppe.
NOOIT-FLOP-PASTEIDEEG
2 k meelblom
250 g margarien
1 e suurlemoensap
knippie sout
1 eiergeel
3/4 k yswater
1. Klop die suurlemoensap en eiergeel goed saam.
2. Sif meelblom en sout saam en rasper margarien daarin. Vryf deur met vingers.
3. Meng vloeistof in meelmengsel en vorm 'n stewige deeg.
4. Rol drie keer uit.
5. Plaas in yskas.