Thursday 24 July 2014

tunakoekies vir katte




Hier is die maklike resep vir tunakoekies vir katte:

Meng die volgende saam:
'n Bietjie water (omtrent 'n 1/4 van 'n koppie)
'n eier...
'n koppie brysmeel
'n blikkie tuna

Bak dit in die oond tot gaar, bederf jou kat met hierdie lekker koekies, maar onthou om nie meer as een per dag te gee nie.