Friday 18 July 2014

Tert Doppies vir vulsel

Dit is die een wat ek gebruik. 3 koppies meelblom 2 eiers 2 Teelepels bakpoeier 250 gram margarien 1/2 koppie melk sout . Metode : Meng met a mes droe bestandele meng margarien in meel . Klits eiers en melk saam meng by droe bestandele . Moet nie knie nie. Meng met mes . Rol uit sny en bak vir +- 5 tot 1o minute tot lig bruin op 180 c .dit maak +- 100 doppies