Tuesday 3 June 2014

Tjaila sop (Franse groente sop)




Tjaila sop (Franse groente sop) - RSG
Bestanddele
1 ui, gekap...
1 eetlepele tamatiepasta
1 liter hoender aftreksel
600g murgpampoentjies, gewas, opgekap

1 rolletjie gekruide kaas of Boursin kaas, olyfolie of botter

Metode
Braai die ui in olie tot glaserig, nie bruin nie.
Voeg aftreksel en murgpampoentjies by.
Prut vir 20 minute. Voeg tamatiepasta en kaas by.
Roer goed tot dit smelt.
Verpulp die sop.