Monday 9 June 2014

SOUSERIGE HOENDER



SOUSERIGE HOENDER

1 pakkie sampioensop                                                  
1 rou hoender, in porsies gesny
1 x 285 blik geroomde sampioene                             
500 ml gemmerbier

Strooi helfte van sop in skottel.  Pak hoender in.  Gooi sampioene oor.  Strooi res van sop oor.  Gooi gemmerbier oor.  Bedek en kook ongeveer 20 ‑ 30 min op High.  Staantyd: 10 min.