Monday 5 May 2014

Yskasmagneet




Yskasmagneet
Benodigdhede:
A4-grootte prente
Waspapier
Asetaat (A4)
Witbordmerker
Plastiekknyper
Magnete
Sterk gom
Handwerkmessie
Metaalliniaal
Snybord
Spuitgom

Metode:
Spuit die voorkant van elke prent met spuitgom en plak waspapier bo-op. Vryf lugborrels uit. Sny die waspapier wat oorsteek af met liniaal en messie. Sit gom op die agterkant van die magneetjies en plak dit agter op die knyper vas. Laat gom droog word en knyp die prentjie met die asetaat in die knyper vas. Sit op dit op die yskas vas. Gebruik dit om aantekeninge op te skryf of jou iets te laat onthou!