Lana van Helsdingen
Outydse Gemmerbier. 6 liter water, 3 1/2 (half) kop suiker, 1 1/2 (half) eetlepel kremetart, 1 pakkie yeast (opgelos in bietjie warm water) 2 eetlepels gemmer, proppie vol suurlemoen geursel, handvol rosyne.
Roer alles deurmekaar Plaas vadoek bo-oor en laat staan oornag. Gooi die volgende dag deur jou kaasdoek of vadoek. Sit in die yskas om te verkoel. Heerlik.
Trudy Hoffman ek het net vanogend gmk & hier is die resep deur Myron Robonowitz geplaas in plaaslike koerant:
10l water
4x 250ml cups sugar
handful of raisins
1x 200ml Sweeto Ginger Beer Flavoured conentrate
1x 10g envelope yeast.
Place 10lt of tap water in a container that can be closed.Remove 1 kettle (1.7ml) of water from the container and boil.Meanwhile, add all the ingredients to the cold water and stir well.Lastly add the boiling water and stir again.Leave in warm area for 24 hours and bottle.
Outydse Gemmerbier. 6 liter water, 3 1/2 (half) kop suiker, 1 1/2 (half) eetlepel kremetart, 1 pakkie yeast (opgelos in bietjie warm water) 2 eetlepels gemmer, proppie vol suurlemoen geursel, handvol rosyne. Roer alles deurmekaar Plaas vadoek bo-oor en laat staan oornag. Gooi die volgende dag deur jou kaasdoek of vadoek. Sit in die yskas om te verkoel.