Tuesday 22 April 2014

4 BESTANDDEEL MELKKOS




4 BESTANDDEEL MELKKOS
250 ml koekmeelblom
25 g botter of margarien
knippie sout...
625 ml water
Kaneelsuiker

Meng die meel en sout saam. Vryf die botter by die meel in tot dit soos krummels lyk. Bring die melk stadig tot kookpunt en voeg die krummels bietjie vir bietjie by. Verlaag die hitte en laat dit vir ongeveer 5 minute kook. Roer gereeld. Bedien warm met Kaneelsuiker.