Tuesday 22 April 2014

Hoender Bobotie




Hoender Bobotie
1 hoender, gekook en ontbeen
50 ml sultanas
2 uie, fyn gekap
250 ml mayonnaise
20 ml fyn appelkoos konfyt
10 ml suurlemoensap
1 pakkie hoenderroomsop
15 - 20 ml kerrie poeier
250 ml melk
3 ml gemengde kruie
2 eiers, geklits
sout en peper na smaak
Voorverhit oond tot 180 grade. Meng die hoender, sultanas en die uie. Gooi dit in 'n oondvastebak. Meng die oorblywende bestanddele, behalwe eiers, saam en gooi dit oor die hoender mengsel. Meng alles lig saam met n vurk. Daarna die eiers. Bak dit vir 40 tot 45 minute lank