Lourens de Lange
HAASTIGE BOONTJIE SOP
Geblikte bone, 2 koppies
Tamaties, 4 koppies fyngesny
Ui, 1 teelepel gerasper ...
Botter, 2 eetlepels
Meelblom, 2 eetlepels
Suurlemoenskywe
Hardgekookte eier in skywe
Spek, gebraai
Kook die bone, tamaties en ui 15 minute lank saam.
Gooi oor die botter gemeng met die meel en kook saam tot dik en romerig. Roer geduring.
Geur na smaak met sout en pepper. Skep in elke kommetjie of bord ook `n sny suurlemoen, `n skyf hardgekookte eier en `n krulletjie spek.