Wednesday 12 February 2014

Watter vrugte is in seisoen?

Vrugte in seisoen:
Winter - Appels, piesangs, druiwe, lemoene, pomelos, granaat (pomegranate), passion fruit, nartjies, cranberries, kumkwarte, kiwi, persimmons, pere, avo
Somer - Appelkose, waatlemoen, strawberries, raspberries (en meeste ander berries), lemmetjies, pruime, perskes, papajas, mango, nectarines, lichi, koejawels, druiwe, vye, cherries en spanspek.