Wednesday 12 February 2014

Speelklei




Speelklei (kan ge-eet ook word)

83 ml margarien (1/3k)
83 ml stroop (1/3k)
2 ml vanielje (1/2t)...
500 g versiersuiker
kleursel (druppels)

Smelt die margarien en stroop in die mikrogolf of op die stoof. Verwyder van die hitte. Voeg die versiersuiker by en knie goed om `n nie-klewerige klei te vorm. Voeg kleursel druppelsgewys by.