Wednesday 5 February 2014

"n Gesonde Groente slaai -




Lourens de Lange
"n Gesonde Groente slaai -

Groenbone
Butternut skywe
Blomkool (rou)...
Baby marrows (rou)
Uie ringe
Peppadews
Kersie tamaties
Feta kaas in blokkies
3 kleure Peppers

Kook die groenbone en butternut stukke net effe op tot sag, maar nie pap nie.
Alles soos bo opgekerf en bedien met balsamic vinegar, swart gemaalde peper, olyfolie en sout !!

Enige slaaisous sal ook lekker saam met dit werk
Jy kan enige iets nog byvoeg bv blaarslaai, neute, spruit uie, spinasie blare ens.