Somergroente sluit groente in wat gewoonlik deur ryp beskadig word. Hierdie groente kan dus vanaf die lente tot laat somer geplant word en sluit die volgende in:
aartappels, beet, blaarslaai, groenboontjies, groenrissies, kool, pampoen, patats, preie, snybeet, radyse, rape, skorsies, soetmielies, spanspek, spinasie, tamaties, uie, waatlemoen en wortels.