Thursday 13 February 2014

Hoender Tortilla's




Hoender Tortilla's

Bestanddele: ...
Pakkie Tortillas
4x Hoenderfilette, gebraai
2 k Mozarella kaas
Mayonaisse en Kerriepoeier ( Mild)

Swart Peper
Blatjang

Metode:
1. Meng die mayonaisse, blatjang en kerriepoeier goed. Meng nou die hoenderstukke deeglik deur die sous.
2. Pak die hoendermengsel bo-op ‘n tortilla en besprinkel kaas bo-oor.
3. Plaas nou nog ‘n tortilla bo-op en bak totdat die kaas gesmelt het. Sny in driehoeke en bedien.