Tuesday 11 February 2014

DIEPGEBRAAIDE MUSHROOMS





Lourens de Lange
DIEPGEBRAAIDE MUSHROOMS
Maak n lopeperige degie met
3/4 koppie meel
5ml sout
5ml bakpoeier...
1 eier
3/4 koppie melk.

METODE:
Vee mushrooms skoon met n klam lappie
Doop in deeg en braai in diep olie tot gaar.