Tuesday 11 February 2014

Apersie gebak




Lourens de Lange
Apersie gebak

Neem aspersies. (klaar geblikte aspersies )
Maak sommer in mikrogolf paar repies spek effe gaar.
Draai om aspersie. ...
Neem brooddeeg wat dun uitgerol is - sny in repe.
Draai die om die spek en aspersie
Bak in die oond tot die deeg gaar en bruin in. 180°c