Wednesday 22 January 2014

YOGHURT ROOMYS:





YOGHURT ROOMYS:
Maklikste en vinnigste manier Ooit !!!

 Druk roomys stokkie binne in die yoghurt in. Vries oornag. Voor gebruik, sit yoghurt bakkie in glas kookwater vir paar sekondes en Voilla, jy het roomys vir die kinders.