Wednesday 29 January 2014

Delia se reënboog garnaalkarmenaatjie




Delia se reënboog garnaalkarmenaatjie (Garnale op rysslaai) - RSG

Bestanddele

1 koppie rou witrys...
1 blik mietliepitte, gedreineer
1 blik nierbone, egdreineer
1 avokado. in blokkies gesny
1 koninginpynappel, in blokkies gesny
½ soetrissie, opgesny
handvol vars koljander
sap van 1 lemmetjie of suurlemoen
750g rou garnale
2 teelepels Cajunspeserye

Metode

Kook rys tot gaar.
Dop garnale af en maak skoon.
Meng al die bestandele, behalwe die garnale en speserye.
Verhit klein bietjie olie en botter in pan, bedek garnale met speserye, en braai vier op 'n slag, anders stoom dit gaar.
Braai 2 minute aan 'n kant.
Plaas bo-op rysslaai en smul.