Monday, 20 January 2014

Aspersie Rolle



Gill O'Hagan Twigg
Aspersie Rolle:
1 blik aspersie snitte gedreineer
1 Koppei gerasperde cheddarkaas
I eier, sout en peper...
Meng alles saam, smmer op hotdog rolle
Bak in oond vir 15 minute 180 grade, sit oond af en los so not 10 minute.
Gooi bietjie paprika oor.
Lekker saam mer koffie, as 'n ligte ete of saam met 'n glasie wyn.