Sunday 8 December 2013

Veelsydige vleis patty




Lourens de Lange
Veelsydige vleis patty
Kan hom eet waar en wanneer jy wil en ook saam met wat jy wil.

500 gr maalvleis,
1 ui fyn gekap, ...
2 snye brood lekker gekrummel,
vars pietersielie( ek vat sommer n hele paar takkies, die geur van pietersielie is heerlik in die pattie)
1 eier,
n hantjie vol oats.
Sout en peper,
chutney en bietjie woestersous na smaak.