Lourens de Lange
KOOLFRIKKADELLE
650 g maalvleis (enige soort/mengsel van soorte)
1 k vars broodkrummels
1 k gaar rys of 1 k graanvlokkies ...
125 ml vleissous, melk of water
2 eiers, geklits
1 groot uie, fyngekap en goudkleurig gesmoor
2 t sout
1 t peper
1 e gemaalde koljander
1 t neut
2 e asyn, suurlemoensap of Wor.sous
1 e tamatiesous/blatjang/mosterd
Meng alles liggies met vurk.
1 koolkop
1 vleisblokkie, opgelos in 1 k kookwater
Maak blare een vir een los van koolkop en gooi kookwater oor. Laat 10 minute lank staan. Meng vleismengsel en vorm frikkadelle. Rol elke frikkadel in ‘n koolblaar toe. Pak in oondskottel en giet vleisekstrak oor. Bak by 180C vir 40-45 min. Sit voor met rys.