Tuesday 10 December 2013

roomys toebroodjies




Lourens de Lange
16 roomys toebroodjies (Wafers)
1 houer kits room
1 blikkie sjokolade fudge kamertemperatuur
1 sjokolade gerasperde bar
...
Aanwysings

Plaas 8 van die roomys toebroodjies langs mekaar in 'n 20 x 30 cm bak. Versprei die helfte van die warm fudge eweredig as bolaag, dan ‘n laag van die kitsroom. Herhaal met die oorblywende toebroodjies en herhaal die stappe. Strooi gerasperde sjokolade as finale bolaag.
Bedek en vries vir ten minste 1 uur voor bediening. Hou ongebruikte gedeelte gedek en gevries.