Lourens de Lange
Wanneer laas
Polony gevul met mash
Maak aartappel mash en geur na smaak
Neem 1 velletjie polony en plaas so 1 opgehoopte E/l mash daarop
Rol op en steek tande stokkie regdeer om rolletjie om vas te hou
Bedien koud
Polony gevul met mash
Maak aartappel mash en geur na smaak
Neem 1 velletjie polony en plaas so 1 opgehoopte E/l mash daarop
Rol op en steek tande stokkie regdeer om rolletjie om vas te hou
Bedien koud