Friday 8 November 2013

TUNA-RYS SLAAI




Lourens de Lange
TUNA-RYS SLAAI
Slaai Resepte
2/ 5 koppie gerasperde Cheddar-kaas
1 koppie gaar rys
1/ 2 blikkie groenboontjies ...
2 hardgekookte eiers
1 blik tuna
3 tamaties
2/ 5 koppie sampioene
Slaaiblare

Sny slaaiblare in klein stukkies. Sny die eiers in skyfies. Vlok die vis. Sny die groenbone in klein stukkies. Sny die tamaties in blokkies. Meng al die bestanddele liggies en dien op met Franse slaaisous.