Lourens de Lange
KERRIEKOOL
Slaai Resepte
2 kg kool, fyn gesny
1 kg uie, fyn gesny
18,5 ml sout ( 1 1/ 2 E ) ...
25 ml mielieblom ( 2 E )
625 ml asyn ( 2 1/ 2 k )
25 ml kerrie ( 2 E )
750 ml suiker ( 3 k )
750 ml water
METODE
Kook kool en uie in water tot gaar.
Meng mielieblom, kerrie en suiker. Voeg asyn by.
Roer by kool in en kook totdat dit verdik.
Bottel warm.