Friday, 22 November 2013

Tuisgemaakte "Pork rub"


Basiese resep.  (Loer bietjie rond op die internet vir resepte van hoe om jou eie speserye te meng.  Dit kan baie oulike kersgeskenke uitmaak.)

¼ K Paprika
Swart peper (fyn) (na smaak)
½ EL Knoffelpoeier
½ EL Uiepoeier
1 EL Cayenne Pepper
¼ K Sout
¼ K suiker (bruin of wit)

Meng al die bestandele bymekaar en soos jy dit meng en proe kan jy besluit of jy meer van ‘n sekere bestandeel wil byvoeg of minder om jou eie spesiale mengsel te maak.
Oulike idee vir kersgeskenke.

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared