Thursday 28 November 2013

SKONS RESEP van TANNIE POPPIE COETZER




KANSELKOOK SKONS RESEP van TANNIE POPPIE COETZER
 

Voorbereidings en Bestanddele:

 1. Stel oond op 190 grade
2. 500g Bruismeel
3. 350ml vars room
4. 1 x blikkie Sprite
5. Knippie sout

* Voeg Kaas of biltong by (125g) na keuse

Metode:

a. Meng alle bestandele goed saam
b. Spuit kolwyntjie pannetjies goed (gebruik diep kolwyntjie panne, nie gewone 'vlakker' 'muffin' panne nie.
c. Skep in diep kolwyntie panne
d. Skakel oond na 180 grade
e. Bak 12-15 minute tot mooi bruin

Beste om te geniet saam met lekker vars botter; tuisgemaakte konfyt, vars room & gerasperde kaas