Lourens de Lange
Mielie tert
Bestanddele:
60 ml Koekmeelblom ...
15 ml Bakpoeier
40 ml Suiker
2 blikke (410 g) geroomde suikermielies
60 ml Gesmelte Margarien
4 Eiers Geklits
Metode:
Voorverhit oond tot 180° C.
Smeer 'n oondvaste bak met margarien.
Meng al die bestanddele goed en gooi in bak.
Bak vir 1 uur of tot gaar.
Sny in blokke en bedien warm of koud met braaivleis.