Thursday 28 November 2013

Aartappel gisplantjie



Lindie De Villiers

Aartappel gisplantjie

5ml gis

10ml suiker
5ml sout louwarm water.

Meng die suurdeeg met die suiker.Skil die aartappel rasper dit fyn en meng dit met die suurdeegmengsel.Voeg die sout by en gooi die mengsel in n literfles. Voeg genoeg louiwarm water by om die fles tot driekwart te vul.Bedek die bottel met die metaalskyf en plaas op n warn plek om te gis. Vul die plantjie na gebruik met dieselfde bestandele behalwe die suurdeeg aan Wanneer geen suurdeeg benodig word nie word die plntjie (een kwart) in fles in yskas bewaar