Wednesday 6 November 2013

MAKLIKE SOUSKLUITJIES



 
MAKLIKE SOUSKLUITJIES - Lourens de Lange
Poedings Resepte

2 k Meelblom
½ k Room ...
2 Eiers
4 t Bakpoeier
4 t Hoogvol Suiker
Sout


METODE:

Klits eiers goed. Voeg room by. Meng meel by. Voeg lou water by indien nodig. Deeg moenie baie styf wees nie. Skep in klein bolletjies in kookwater – min water in kastrol. Omtrent 3 Koppies. Maak kastrol toe en kook 15 minute. Bedien met sous van botter, kaneel, suiler, water en meelblom.