Thursday 19 September 2013

Wenk vir taai of bros koekies



Idees Tydskrif

WENK As jy van jou koekies taai hou, haal die koekies van die bakplaat af sodra dit uit dit oond kom en pak dit op 'n draadrakkie. Hou jy van jou koekies bros, bak dit 'n bietjie langer en laat dit op die bakplaat afkoel.