Thursday 5 September 2013

Lunette se 4 lae sonde




Lunette se 4 lae sonde
Bestanddele
4 wraps
 ½ koppie mayonnaise of maaskaas
 ¾ koppie soetrissiesous
 1 eetlepel fyngemaakte knoffel
 1 - 1½ koppie gerasperde Cheddarkaas
 pietersielie vir garnering
 gemaalde growwe sout
 Opsioneel: bros gebraaide stukkies spek

Metode
Stel stoofplaat op meduimhoog.
 Meng die mayonnaise of maaskaas met die soetrissiesous en die knoffel.
 Smeer die eerste wrap hiermee asof jy n toebroodjie gaan bou. (Los so 1 cm oop reg rondom sodat daar nie iets uitloop nie)
 Gooi die kaas bo-oor en sit die volgende wrap bo-op.
 Doen so voort, maar moet niks op die boonste laag sit nie.
 Spuit 'n pan met kleefwerende sproei en die wrap aan beide kante tot brosbruin.
 Sny met n pizzas-snyer in driehoeke.
 Maal 'n klein bietjie growwe sout oor en strooi pietersielie oor.