Thursday 5 September 2013

Ingelegde aartappel slaai


4 kg Aartappels,
2x 750g bottels Mayonaise,
1 Blikkie Kondensmelk,

2 tot 3 Groot gekampte uie (na smaak)


Metode:
Skil en sny aartappels in blokkies. Kook in genoeg water met bietjie sout tot net gaar.  (nie sag nie)
Dreineer die aartappels.  Meng die res van die bestandele en gooi bo-oor die warm aartappels. Roer deur en bottel warm.

Die bottels kan tot 2 maande op 'n koel plek gehou word.


Wenk: Dis 'n basiese aartappelslaai resep, maar die belangrike deel om te onthou hierby is om nie goed by te voeg wat kan "suur" raak nie.